<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><time_sig>4/4. (gebruik miskien strings)</time_sig>
<title>Moeder</title>
<lyrics>[V1]
.C          G               Am              F
 Toe ek 'n kind was, wou ek weet hoe Jesus lyk
.C           G                Am (F)
 Ek wou Hom sien, voor ek wou glo
.C            G          Am         F     C    G            C (G)
  Ek het na kinderbybelprentjies gekyk: Blonde hare en blou oe
.C        G            Am           F
 In 'n spierwit kleed, op 'n goue troon;
. C       G           Am  (F)
 Iewers anderkand die maan
.C         G              Am           F
  Was die Hemel waar die Heiland ewig woon
.C            G               C
 En waar ons eendag heen sou gaan.
.         G            C
 Iewers anderkand die maan

[C1]
.  Am           G             Am       (F)
   Maar ek was lank nog nie tevrede nie
.  C            G           Am (F)
   Hoekom woon Jesus dan so ver
.  C                   G   Am            F
    Ek het nie eens geweet of Hy regtig lewe nie
.   C           G            Am
   Miskien was Jesus net 'n ster
.  C       G            C
   Iewers hoog en baie ver

[V2]
.C      G           Am            F (C)
 Maar eendag toe ek na my Moeder kyk
.          G         Am            F  (C)
 Hoe sy liefhet en onselfsugtig dien__
.          G        Am             F (C)
 Het ek besef: Maar dis hoe Jesus lyk
.             G              C
 Want ek kon Liefde in haar sien

[C2]
.  Am     G               Am               F       (C)
   Ja toe ek 'n kind was, wou ek weet hoe Jesus lyk
.              G                Am (F)
   Ek wou Hom sien, voor ek wou glo
.  C          G            Am                  F (C)
    Maar nou weet ek, want as ek na my Moeder kyk
.              G       F          (Fm Fm - C)
   Kan ek Hom sien; en moet ek glo</lyrics>
<tempo>90</tempo>
<author>Philip Moolman</author>
<key>C</key>
<aka>Hoe Jesus lyk</aka>
</song>